IGO Gr. 12 K1 W2_2021
Free
Type:
pdf
Size:
1MB
n Kombinasie van twee of meer onderdele staan bekend as 'n samestelling. Multi-onderdeel toestelle bestaan uit individuele onderdele wat ontwerp en getoets is om 'n funksionele eenheid te vorm. 'n Samestellingstekening wys hoe die individuele onderdele in mekaar pas om die voltooide produk te vorm. 'n Samestellingstekening stel die ontwerp ingenieur in staat om die ontwerp presies en ondubbelsinnig oor te dra aan die vervaardiger, die monteerbaan en die verbruiker.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-02-09
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
WCED OFFICIALS