Search for eResources by keyword

2024 SBL Verkiesingspamflet

Free
By
Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD)

Download

Type:
pdf
Size:
0.71MB

Dit is belangrik vir ouers om elke geleentheid aan te gryp om by die skol betrokke te wees waar hul kinders ingeskryf is. Ouers word aangeraai om hulself beskikbaar te maak om op die Skoolbeheeerligaam te dien, en om aan die verkiesings deel te neem. Wees betrokke, raak deel van die skoolbestuur en verseker dat alle kinders voordeel trek uit 'n goed-bestuurde skool.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-02-15
Grade:
General Education
Type:
Digital document
Copyright:
Saamgestel deur die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD)
Creative Commons License:
No votes yet