Search for eResources by keyword

IGO Gr. 12 K1 W3_2021

Free
By
E.CLAASSEN

Download

Type:
pdf
Size:
0.82MB

'n Kombinasie van twee of meer onderdele staan bekend as 'n samestelling. Multi-onderdeel toestelle
bestaan uit individuele onderdele wat ontwerp en getoets is om 'n funksionele eenheid te vorm. 'n
Samestellingstekening wys hoe die individuele onderdele in mekaar pas om die voltooide produk te vorm. 'n Samestellingstekening stel die ontwerp ingenieur in staat om die ontwerp presies en ondubbelsinnig oor te dra aan die vervaardiger, die monteerbaan en die verbruiker.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-02-16
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
WCED OFFICIALS
Creative Commons License:
No votes yet