Search for eResources by keyword

HOUTBEWERKING Gr. 11 K1 W4_2021

Free
By
P.JULIUS

Download

Type:
pdf
Size:
0.42MB

Metale kan verdeel word in twee hoofkategorieë, naamlik ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale. Die hoofbestanddeel van ysterhoudende metale is yster, wat hierdie metale magnetiese eienskappe gee. Hulle is ook hoog in koolstof en dus vatbaar vir roes.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-02-23
Grade:
11
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
WCED OFFICIALS
Creative Commons License:
No votes yet