Search for eResources by keyword

2021 TELEMATIESE ONDERRIG Besigheidstudies (Gr. 11)

Free
By
Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD)

Download

Type:
pdf
Size:
0.34MB

Welkom by die Telematiese Skoleprojek vir 2021. Die projek gee jou die geleentheid om jou kennis en vaardighede in hierdie onderwerpe te versterk, want dit is belangrik as kardinale komponent van die Hersiene Kurrikulum. Laai gerus die boekie af en gebruik saam met die lesuitsendings soos op satelliet of Facebook uitgesaai. Jy kan ook op die Telematics webwerf registreer en sodoende toegang tot die materiaal kry. Lekker werk!


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-02-25
Grade:
11
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Saamgestel deur die WKOD-vakspanne.
Creative Commons License:
No votes yet