Search for eResources by keyword

HOUTBEWERKING Gr. 12 K1 W6_2021

Free
By
P.JULIUS

Download

Type:
pdf
Size:
0.38MB

LYNDIAGRAMME VAN VERSKILLENDE SOORTE DAKKE
Dakkappe is een van die belangrikste asook duurste komponente van die houtwerk van ’n huis. Die ontwerp moet verseker dat die dakkap:
• Nie opdamming van reënwater op die dakoppervlak veroorsaak nie.
• Stewig genoeg is om die dakbedekking veilig te dra.
• Wind en ander kragte wat daarop inwerk, kan teëstaan.
• Die voorkoms van die gebou verbeter.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-03-10
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
WCED OFFICIALS
Creative Commons License:
No votes yet