Search for eResources by keyword

Gr 11 Rekeningkunde 2025 K1 Hersiening Aktiwiteitsboek

Free
By
WCED Accounting team

Download

Type:
pdf
Size:
0.49MB

Hierdie Gr 11 Kw 1  hersieningaktiwiteitsboek dek bank- & krediteureversoenings, vaste bates, vennootskappe se grootboek- en finale rekeninge met aansuiwerings.

Salarisse/Lone-berekeninge en terugskrywings is in die finale rekeninge se aansuiweringe ingesluit.

Dit behoort saam met die Werkboek gebruik te word  (laai dit ook van die e-portaal af).


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2025-02-19
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
WKOD Rekeningkunde
Creative Commons License: