Search for eResources by keyword

Tegniese Wetenskappe Gr 11 K1 Hersiening

Free

Download

Type:
pdf
Size:
0.93MB

Hierdie hersieningsprogram is ontwikkel om die leerder te help met die hersiening van belangrike inhoud en vaardighede wat gedurende die eerste kwartaal onderrig is. Die doel is om die leerder voor te berei om die kernkonsepte te verstaan. Dit wil die leerder ook die geleentheid bied om die verwagte standaard en toepassing van kennis te verkry wat nodig is om sukses in die NSS-eksamen te behaal. Die hersieningsprogram handel oor MEGANIKA


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-03-27
Grade:
11
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur Henry Welman en aangepas deur Wendy Klaasen
Creative Commons License:
No votes yet