Search for eResources by keyword

2021 Gr. 12 Eksamenriglyne Dramatiese Kunste

Free
By
Department Basiese Onderwys

Download

Type:
pdf
Size:
1.16MB

Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Dramatiese Kunste beskryf die aard en doel van die vak Dramatiese Kunste. Dit gee leiding aan die filosofie wat die basis is van die onderrig en assessering van die vak in graad 12. Die punte uiteengesit in die KABV het dus 'n beduidende uitwerking op die opstel van Dramatiese Kunste-eksamens.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-05-04
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur DBO
Creative Commons License:
No votes yet