Search for eResources by keyword

2021 Gr. 12 Eksamenriglyne Meganiese Tegnologie

Free
By
Department Basiese Onderwys

Download

Type:
pdf
Size:
0.43MB

Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Meganiese Tegnologie beskryf die aard en doel van die vak Meganiese Tegnologie. Dit gee leiding aan die filosofie wat die basis is van die onderrig en assessering van die vak in graad 12. Die punte uiteengesit in die KABV het dus 'n beduidende uitwerking op die opstel van Meganiese Tegnologie-eksamens.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-05-05
Grade:
12
Audience:
Learners
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur DBO
Creative Commons License:
No votes yet