Search for eResources by keyword

Diagnostiese Assessering AFRIKAANS HL Gr. 6

Free
By
Department of Basic Education

Download

Type:
pdf
Size:
2.46MB

Hierdie diagnostiese hulpbron moet saam met die vereistes, soos uiteengesit in die
KABV-dokument, gebruik word. Dit vervang dus nie die kurrikulum of die Jaarlikse Onderrigplan (JOP) nie. Die inhoud dek kwartaal een tot vier en dit fokus op spesifieke onderwerpe en vaardighede. Daar mag egter `n behoefte wees om die onderwerpe of vaardighede volgens die nuwe hersiene JOP te herangskik om assessering vir leer aan te vul.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-07-22
Grade:
6
Audience:
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Developed by the DBE
Creative Commons License:
No votes yet