Search for eResources by keyword

LETTERKUNDE: Ontleding van 'n gedig (Kabouterliefde - Ingrid Jonker)

Free

Download

Type:
mp4
Size:
28.68MB

In die video neem die onderwyseres die leerder, ouer en mede-onderwysers op 'n staptog deur die gedig. Leerders en ouers word idees gegee oor waarna onderwysers kyk in die ontleding van die gedigte en word aangeraai om na die besigtiging van die video na 'n ander gedig te verwys en te kyk of hul op die manier die gedig kan ontleed. Onderwysers word ondersteun en idees gegee oor waarop hul kan fokus wanneer hulle gedigte ontleed met die leerders in die klas. 


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-12-08
Grade:
7
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Video
Copyright:
Die video is beskikbaar gestel deur die kollegas by Laerskool Eikestad in Stellenbosch
Creative Commons License:
Average: 4.7 (3 votes)