Search for eResources by keyword

LETTERKUNDE: Ontleding van 'n gedig (deel 2)

Free

Download

Type:
mp4
Size:
47.31MB

Hierdie video is een van twee gedeeltes waar die onderwyseres leerders bemag met ontledingsvaardighede. Die volgende word in die twee videos behartig: 

Belangrikste kenmerke van ’n gedig:
• interne struktuur van ’n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme;
• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls, strofes, tipografie;
• figuurlike betekenis;
• atmosfeer;
• tema en boodskap.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-12-08
Grade:
7
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Video
Copyright:
Die video is deur kollegas van die Laerskool Eikestad gedeel.
Creative Commons License:
No votes yet