Search for eResources by keyword

LETTERKUNDE: Kenmerke van 'n letterkundige teks

Free

Download

Type:
mp4
Size:
38.43MB

Die video stel die leerders bekend aan die kenmerke van 'n letterkundige teks. In die geval van die video is die teks die jeugroman. Leerders word aangemoedig om hierdie video goed te bestudeer want die kenmerke van 'n letterkundige teks is belangrik in die bespreking van die genre. 

Senior Fase leerders word aangemoedig om die konsepte soos deur die onderwyseres verduidelik, te ondersoek en die kennis toe te pas in hul eie tekste. 


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-12-08
Grades:
7, 8, 9
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Video
Copyright:
Die video is beskikbaar gestel deur die kollegas by Laerskool Eikestad, Stellenbosch.
Creative Commons License:
Average: 5 (1 vote)