Search for eResources by keyword

2022 Gr. 12 PAT Tegniese Wiskunde

Free
By
Departement van Basiese Onderwys (DBO)

Download

Type:
pdf
Size:
0.76MB

Die PAT bied leerders die geleentheid om op 'n gereelde basis gedurende die skooljaar geassesseer te word en dit maak ook voorsiening vir die assessering van vaardighede wat nie in 'n geskrewe formaat, bv. toetse of eksamens, geassesseer kan word nie. Dit is dus belangrik dat skole seker maak dat al die leerders die praktiese assesseringstake binne die toegelate tydperk voltooi om te verseker dat leerders aan die einde van die jaar hulle uitslae ontvang.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-02-24
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur die Departement van Basiee Onderwys
Creative Commons License:
No votes yet