Gr. 11 BESIGHEIDSTUDIES Onderwysergsids
Free
Type:
pdf
Size:
4.71MB
Die vak, Besigheidstudie, handel oor kennis, vaardighede, gesindheid, bydraes en waardes wat krities is vir ingeligde, produktiewe, etiese en verantwoordelike deelname in die formele- en informele ekonomiese sektore. Die vak sluit besigheidsbeginsels, teorieë en praktyk in wat ontwikkeling van entrepreneurs-inisiatiewe, volhoubare ondernemings en ekonomiese groei onderskryf.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-04-13
Grade:
11
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Kopiereg van die inhoud behoort aan die bydraers