Tegniese Wetenskappe Gr 10 Hersieningsboekie K2
Free
Type:
pdf
Size:
0.97MB
Hierdie hersieningsmateriaal is die volgende in die reeks bronne vir Tegniese Wetenskappe wat deur die WKOD aangebied word. Hierdie hersieningsmateriaal sluit aan by die inhoud wat in Kwartaal 2 behandel moet word, soos aangedui op die WKOD-JOP'e (Jaarlikse Onderrigplanne).
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-06-03
Grade:
10
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Saamgestel deur A. Prins