RSG Kompas Potgooi 28 Junie 2022
Free
Type:
mp3
Size:
23.18MB
Mar-li van der Merwe gesels met Elzette Brown van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se e-leer-direktoraat, oor digitale hulpbronne. Aktrise Des-Lee McKenzie klets oor haar ervarings as onderwyseres, en die groot rol wat tegnologie in die klaskamer in Suid-Korea speel.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-07-20
Grade:
eLearning
Audience:
Learners
Type:
Audio
Copyright:
Opgeneem en uitgesaai deur RSG in samewerking met die WKOD
