Search for eResources by keyword

Afrikaans HT Gr.1 K2 Handskrif Oogoefeninge

Free
By
Leer Afrikaans 123

Download

Type:
mp4
Size:
14.94MB

Vir die kleinspan. Die ontwikkeling van oogspiere en beheer daarvan 'n noodsaaklike voorbereiding vir lees. Leerders met leesprobleme wie se oogbewings spring en nie gelykmatig is nie sal ook baat vind by die oefeninge. Gebruik saam met die werkboek Skrifontwikkeling vir Graad R wat verkrygbaar is by www.leerafrikaans123.co.za


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-08-22
Grade:
1
Audience:
Teachers
Type:
Video
Copyright:
Ontwikkel deur Leer Afrikaans 123
Creative Commons License:
No votes yet