Search for eResources by keyword

Gr. 10 Ekonomie Moontlike oplossings K3 & 4

Free
By
Malcolm Blanchard
W Phillips

Download

Type:
docx
Size:
0.05MB

Hierdie hersieningsprogram is ontwikkel om jou te help met die hersiening van belangrike inhoud en vaardighede wat gedurende die 3de en 4de kwartale onderrig is.  Die doel is om jou voor te berei om die kernkonsepte te verstaan.  Dit wil jou ook die geleentheid bied om die verwagte standaard en toepassing van kennis te verkry wat nodig is om sukses in die eksamen te behaal.

Die hersieningsprogram handel oor die volgende onderwerpe:

  • Vroeë ekonomiese ontwikkeling en ontstaan van markte
  • Evolusie van markte
  • Regering en regulering van markte
  • Industriële ontwikkeling
  • Evolusie van ekonomiese instellings
  • Verskil tussen ekonomiese groei en ekonomiese ontwikkeling
  • Bevolking en arbeidsmag
  • Hierdie hersieningsprogram is ontwikkel om jou te help met die hersiening van belangrike inhoud en vaardighede wat gedurende die 3de en 4de kwartale onderrig is.  Die doel is om jou voor te berei om die kernkonsepte te verstaan.  Dit wil jou ook die geleentheid bied om die verwagte standaard en toepassing van kennis te verkry wat nodig is om sukses in die eksamen te behaal.

     


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2023-08-25
Grade:
10
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Saamgestel deur die WKOD-Vakspan
Creative Commons License:
No votes yet