Search for eResources by keyword

2025 Gr. 10 K3 & 4 Lewensoriëntering: Hersieningsboek

Free
By
Colin Green
Jul-Mir Geldenhuys
Kilmeny Jordaan

Download

Type:
pdf
Size:
1.42MB

Hierdie hersieningprogram is ontwerp om jou te help met die hersiening van kritieke inhoud en vaardighede wat in die derde en vierde kwartaal gedoen word. Die doel is om jou voor te berei om die sleutelkonsepte te verstaan en jou die geleentheid te bied om die vereiste standaard te bereik en die vereiste kennis toe te pas om die vak te slaag.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2025-08-08
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD)
Creative Commons License: