Search for eResources by keyword

OORBRUGGINGSTRATEGIE VIR DIE OORGANG VAN Gr. 3 -4 2022 – 2023 (Bylae A)

Free

Download

Type:
pdf
Size:
0.17MB

Die oorgang na ’n nuwe skoolfase kan dikwels ’n traumatiese ervaring vir leerders wees. Dit wil voorkom asof dit selfs meer van ’n uitdaging vir jonger leerders is. Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) is besorg dat, teen die agtergrond van leerverliese, die oorgang van graad 3 na graad 4 in 2023 ’n groot uitdaging vir leerders kan wees.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-10-28
Grade:
4
Audience:
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur die WKOD
Creative Commons License:
No votes yet