Search for eResources by keyword

2024 Gr. 12 Wenke vir Sukses

Free
By
Wes-Kaap Onderwys Departement

Download

Type:
pdf
Size:
12.99MB

Graad 12-leerder van 2023. Hierdie boek is vir jou voorberei. Jy het jou finale studiejaar op skool bereik. Wat jy hierdie jaar doen, sal ’n impak hê op die res van jou lewe. Hóé jy aan die einde van die jaar slaag, sal ’n invloed hê op jou toekomsvooruitsigte aan ’n universiteit, jou loopbaan en jou algemene lewensgehalte. Daarom moet jy nie in Graad 12 jou studie tot die einde van die jaar uitstel nie. Jy moet regdeur die jaar ten minste twee tot drie uur per dag werk. In hierdie boekie gee ons vir jou belangrike wenke vir sukses.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2023-03-10
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
Saamgestel deur WKOD VOO vakspan
Creative Commons License:
No votes yet