Gr. 7 - 9 Drama: Musikale Benadering tot 'n Gedig met Dean Balie
Dean Balie is an award-winning South African theatre, film and television actor, writer and musician.
Dean Balie is ‘n Suid-Afrikaanse verhoog-, televisie en filmakteur, musikant, skrywer en teatermaker. Hy het reeds verskeie pryse gewen vir sy optrede as akteur, musikant en skrywer in especially the poetry of Adam Small.
In this video he explores and demonstrates skills when interpreting and performing poems, focusing on a musical approach to poetry performance.
In hierdie video demonstreer hy vaardighede om gedigte te interpreteer en op te voer: met die fokus op ‘n musikale benadering tot gedigte.