Search for eResources by keyword

2025 Gr. 11 K2 LANDBOUTEGNOLOGIE Hersieningsboek

Free
By
Western Cape Education Department (WCED)

Download

Type:
pdf
Size:
1.18MB

Hierdie hersieningsprogram is ontwikkel om jou te help met die hersiening van belangrike inhoud en vaardighede wat gedurende die eerste kwartaal onderrig is. Die doel is om jou voor te berei om die kernkonsepte te verstaan. Dit wil jou ook die geleentheid bied om die verwagte standaard en toepassing van kennis te verkry wat nodig is om sukses in die komende eksamens en toetse te behaal.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2025-04-29
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Created by the Western Cape Education Department (WCED)
Creative Commons License: