Search for eResources by keyword

LAPA Studiegids: Nova Die Begin

Free
By
LAPA
Resource URL

Die begin: Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand op pad terug van vakansie sien? Waarom jok sy pa vir hom? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoë heinings besig is? En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het? Voor hy sy oë uitvee, word Lucas en sy vriende deel van ’n wilde avontuurrit vol tergende – en gevaarlike – raaisels.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2023-07-06
Grades:
7, 8, 9
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
Created by LAPA
Creative Commons License:
No votes yet