Search for eResources by keyword

LAPA Studiegids: Sterkykers

Free
By
LAPA

Download

Type:
pdf
Size:
0.59MB
Resource URL

In hierdie handleiding word by elke gedig drie aktiwiteite aangedui: Die eerste is algemene besprekings of gesprekke in die klas wat by die tema van die gedig aansluit; die tweede aktiwiteit bestaan uit vrae oor die inhoud van die gedig om die gedig beter te kan verstaan, terwyl die derde aktiwiteit gemik is op stelwerk en kreatiewe skryfwerk. Die kreatiewe onderwyser kan hierdie aktiwiteite net as riglyne beskou en daarop voort- bou.

Die vrae by die gedigte is soms van so ’n aard dat dit die leerders sal aanspoor om na te dink oor tegniese aspekte van die gedig en om hul eie mening te gee. Daarom is dit moeilik om met ’n “regte” of “verkeerde” antwoord vorendag te kom.

Gebruikers sal ook oplet dat sommige gedigte saamgevoeg word en as ’n eenheid behandel word, bv. al die kwatryne.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2023-07-07
Grades:
10, 11, 12
Audience:
Learners
Teachers
Parents
Type:
Digital document
Copyright:
Created by LAPA
Creative Commons License:
No votes yet