Search for eResources by keyword

Ek kan - Afrikaanse Lees program Graad 1, 2 LES 6 - Hoe om boeke te behandel?

Free
By
I can/Ek kan Pleasant memories for educators

Die video verduidelik vir die kinders hoe belangrik dit is om boeke mooi te behandel. Juffrou gesels oor die verskillende tipe boeke wat ons kry en hou voorbeelde byderhand. Kinders word gewys hoe om boeke te hanteer en leer ook 'n kort rympie aan. Op boekedag kry die kinders 'n geleenheid om 'n koning of koningin te wees, met 'n pragtige kroon op die kop. Die doel van die les is om liefde vir lees en boeke vas te lê.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2018-05-02
Grades:
1, 2
Audience:
Teachers
Type:
Video
Categories:
Learning material Subjects
Copyright:
Open Resource Material
Creative Commons License:
No votes yet