Search for eResources by keyword

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12

Free
By
O. Channing • P. Hanekom • G. Kleynhans I. Kritzinger • J. Swanepoel

Download

Type:
pdf
Size:
4.93MB

Graad 12 is om baie redes ‘n groot jaar, waarvan van die belangrikste
redes is dat jy binnekort die wêreld van werk of verdere studies sal
betree. Dit sal jou geweldig help in al jou ondernemings indien jy jou
Huistaal bemeester. Dit sal vir jou moontlik wees om deeglik deel te
neem aan debatte en dit te verstaan. Dit sal vir jou moontlik wees om
jou gedagtes en idees behoorlik te kommunikeer. Dit sal vir jou moontlik
wees om te netwerk en geleenthede vir jouself te skep, en sodoende
jouself in die werkersmark te bemagtig. Dit is ook belangrik om te
onthou dat ‘n groot deel van wat Suid-Afrika so ‘n unieke en spesiale
land maak, die feit is dat daar verskeie verskillende tale en kulture
teenwoordig is – almal van gelyke belang, en dit onderskei ons as ‘n
nasie. Jou vermoë om jouself uit te druk maak van jou ‘n ambassadeur
van jou eie taal en kultuur en hierdie boek bevat alles wat jy benodig
om jou te help om jou vaardighede in al die nodige dissiplines te
verbeter. Daar is ‘n groot wêreld daar buite. Laat jou stem uitstaan.


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2019-02-06
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Categories:
Examinations and assessment Studying for exams Learning material Subjects
Software Requirements:
Adobe reader or any PDF viewing App
Copyright:
via africa
Creative Commons License:
Average: 1.7 (28 votes)