Search for eResources by keyword

Via Afrika Afrikaans HT Graad 11 Studiegids

Free

Jy het in die vorige afdeling goeie algemene studiewenke gekry. Hierdie afdeling bevat
spesifieke wenke wat vakgerig is vir Afrikaans Huistaal.
Afrikaans Huistaal bestaan uit 4 verskillende komponente of fokusse en word ook
daarvolgens geassesseer:
1 Luister en praat
2 Lees en kyk
3 Skryf en aanbied
4 Taalstrukture en -konvensies


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2012-03-02
Grade:
11
Audience:
Learners
Teachers
Parents
School Managers
Type:
Digital document
Copyright:
Copyright: © Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring en herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Creative Commons License:
Average: 1 (2 votes)