Gr. 9 SW Geskiedenis Les 4/8 K2: Die einde van Die Tweede Wereld Oorlog Deel 2
Les 4/8 - EINDE VAN DIE TWEEDE WERELD OORLOG IN DIE STILLE OSEAAN - Graad 9 - Kwartaal 2 - SW Geskiedenis
Voltooi asb toets 1 om jou kennis oor die eerste 4 lesse te toets:
https://forms.gle/xeCeP7LNpdPE9X517
Japan weier om oor te gee
Atoombom
Kernwoord: Supermoondheid
‘n Supermoondheid is ‘n land ‘n dominante posisie in die wêreld. Die land is in staat om wêreldwye invloed uit te oefen veral op ‘n ekonomiese, militêre en politieke gebied.
Indien jy die take of toetse wil voltooi waarna ek in die lesse verwys, kyk na die skakel in die video se beskrywing op YouTube.
For more information about Thuma Mina Teaching follow us on Social Media:
Twitter --> @TeachingMina https://twitter.com/TeachingMina
Facebook --> www.facebook.com/ThumaMinaTeaching
YouTube --> www.bit.ly/ThumaMinaTeaching
Back-a-buddy --> https://www.backabuddy.co.za/learning-during-lockdown