Siviele Tegnologie_Siviele Dienste WARM WATER (SPESIFIEK) Gr. 12 K2 W7_2020
Warm Water:
• Identifiseer wat is SANS en hoe het dit ʼn impak op warm water installasie in Suid Afrika.
• Beide SANS 10252-1 en SANS 10254 regulasies moet spesifiseer volgens die SABS standaarde soos dit
weergee vir die afkortings en simbole vir warm water stelsels.
• Identifiseer, gebruik, werkbeginsels en regulasies van hoe druk geisers.
• Identifiseer, gebruik, werkbeginsels en regulasies van sonverhittingspanele (lae en hoё druk).
• Identifiseer, gebruik, werkbeginsels en regulasies van hittepompe.
• Defekte in waterstelsels veroorsaak deur lugslotte en waterslag, wanneer oorsake en voorkoming
van waterslag en lugslotte behandel word.
