Lesplan Gr. 7 Natuurwetenskappe K3 W5
Graad 7 Lesplan_1 oor Energie en Verandering met die fokus op die KABV-onderwerpe: Elektriese stroombane. Dit is 'n Graad 6 Inhaal Lesplan, waar die volgende inhoud aangespreek word: ‘n Eenvoudige stroombaan. Dit het aktiwiteite en hulpbronne om onderwysers, leerders en ouers te lei en te ondersteun.
Graad 7 Lesplan_2 oor Energie en Verandering met die fokus op die KABV-onderwerpe: Elektriese stroombane. Dit is 'n Graad 6 Inhaal Lesplan, waar die volgende inhoud aangespreek word: ‘n Eenvoudige stroombaan en Stroombaandiagramme. Dit het aktiwiteite en hulpbronne om onderwysers, leerders en ouers te lei en te ondersteun.
Graad 7 Lesplan_3 oor Energie en Verandering met die fokus op die KABV-onderwerpe: Elektriese geleiers en isoleerders (nie-geleiers). Dit is 'n Graad 6 Inhaal Lesplan, waar die volgende inhoud aangespreek word: Geleiers en isoleerders (nie-geleiers). Dit het aktiwiteite en hulpbronne om onderwysers, leerders en ouers te lei en te ondersteun.