2021 Gr. 12 Eksamenriglyne: Verbruikerstudies
Free
Type:
pdf
Size:
0.53MB
Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Verbruikerstudies beskryf die aard en doel van die vak Verbruikerstudies. Dit gee leiding aan die filosofie wat die basis is van die onderrig en assessering van die vak in graad 12. Die punte uiteengesit in die KABV het dus 'n beduidende uitwerking op die opstel van Verbruikerstudies-eksamens.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-05-04
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur DBO