2021 Gr. 12 Eksamenriglyne Gasvryheidstudies
Free
Type:
pdf
Size:
0.42MB
Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Gasvryheidstudies beskryf die aard en doel van die vak Gasvryheidstudies. Dit gee leiding aan die filosofie wat die basis is van die onderrig en assessering van die vak in graad 12. Die punte uiteengesit in die KABV het dus 'n beduidende uitwerking op die opstel van Gasvryheidstudies-eksamens.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-05-05
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur DBO