2021 Gr. 12 Eksamenriglyne Meganiese Tegnologie
Free
Type:
pdf
Size:
0.43MB
Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Meganiese Tegnologie beskryf die aard en doel van die vak Meganiese Tegnologie. Dit gee leiding aan die filosofie wat die basis is van die onderrig en assessering van die vak in graad 12. Die punte uiteengesit in die KABV het dus 'n beduidende uitwerking op die opstel van Meganiese Tegnologie-eksamens.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-05-05
Grade:
12
Audience:
Learners
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur DBO
![](/sites/eresources/modules/custom/wced_catalogue/images/cc/Attribution-NonCommercial-NoDerivs.png)