2021 Gr. 12 Eksamenriglyne Musiek
Free
Type:
pdf
Size:
0.75MB
Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Musiek beskryf die aard en doel van die vak Musiek. Dit gee leiding aan die filosofie wat die basis is van die onderrig en assessering van die vak in graad 12. Die punte uiteengesit in die KABV het dus 'n beduidende uitwerking op die opstel van Musiek-eksamens.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2021-05-05
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Ontwikkel deur DBO