Search for eResources by keyword

Gr 12 Rekeningkunde 2022 Studiepakket Aktiwiteite

Free
By
E. Eksteen

Download

Type:
pdf
Size:
2.52MB

Die kernnotas en aktiwiteite in hierdie dokument dek al die Gr 12-onderwerpe in die 2021JOP. Die aktwiteite is geneem uit vorige nasionale eksamens vanaf 2019 tot 2021.  Gebruik dit saam met die werkboek.  

Die e-portaalskakels en QR-kodes vir die oplossings is in hierdie boek ingesluit. 

Die studiehulp fasiliteer hersiening en vaslegging per onderwerp. 


Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-03-14
Grade:
12
Audience:
Learners
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
WKOD Rekeningkunde / DBE
Creative Commons License:
No votes yet