RSG Kompas Potgooi 3 Oktober 2022
Free
Type:
mp3
Size:
21.98MB
Arehan Brand gesels met Ismail Teladia van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, wat werksaam met die vakke, Lewensoriëntering en Lewensvaardighede. Hy deel wenke oor die praktyk van selfgereguleerde en gemengde leer, en hoe leerders dit tot hulle voordeel kan benut vir eksamenvoorbereiding.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2022-10-10
Grade:
eLearning
Audience:
Learners
Type:
Audio
Copyright:
Opgeneem en uitgesaai deur RSG in samewerking met die WKOD