2025 Gr. R INDABA: Die “ontkoppelde” innoverende Gr. R-klaskamer vir die toekoms
Free
Type:
pdf
Size:
1.91MB
Die “ontkoppelde” innoverende Graad R-klaskamer van die toekoms is ’n dinamiese leeromgewing waar tegnologie nie die middelpunt is nie, maar eerder kinders se kreatiwiteit, probleemoplossing, spel en interaksie met die werklike wêreld beklemtoon word om holistiese ontwikkeling en diep leer te bevorder.
Language:
Afrikaans
Curriculum Alignment:
CAPS aligned
Publication Date:
2025-05-16
Audience:
Teachers
Type:
Digital document
Copyright:
Collated in collaboration with the Western Education Department (WCED) for the 2025 Grade R Indaba
