Search for eResources by keyword

Lessons

This lesson will teach you the components of an electric circuits and the working thereof.
Hierdie les sal jou die komponente van n elektriese stroombaan leer en ook die werking daarvan.
This lesson will teach you the factors which effect the resistance in a circuit.
Hierdie sal jou die faktore wat die weerstand in n stroombaan beinvloed, leer.
This lesson will teach you the effect of resistors in series.
Hierdie les sal jou die effek van resistors in serie leer.
This lesson will teach you the working and calculation on resistors in parallel.
Hierdie les sal jou die werking en berekeninge van resistors in parallel leer.
This lesson will teach you the electrical conductivity of different materials.
Hierdie les sal jou die Elektriese geleidingsvermoë van verskillende materiale leer.
This lesson will teach you the properties of Metals, metalloids and non-metals.
Hierdie les sal jou die eienskappe van metale, metalloiede en nie-metale leer.
this lesson will teach you the caracteristics  of an atom.
Hierdie les sal jou die eienskappe en samestelling van n atoom leer.