Search for eResources by keyword

RSG Kompas Potgooi

RSG Kompas Potgooi
As die berg nie na Mohammed wil kom nie, moet Mohammed na die berg toe gaan!

Hierdie insiggewende oudioreeks, wat allerlei opvoedkundige onderwerpe insluit, word deur die Wes-Kaap Onderwysdepartement ontwikkel en aangebied in samewerking met Radio Sonder Grense. Die reeks word op Dinsdae- en Woensdae-aande in die program, Kompas, uitgesaai.

Bron RSG Kompas

RSG Kompas Potgooi 2 Februarie 2022
Nicol Vermeulen verduidelik wat die werk van ‘n fisioterapeut behels wat in ‘n hospitaal werk. W...
RSG Kompas Potgooi 14 Februarie 2022
Patsy Marthinussen van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement gee wenke vir ouers oor hoe om hulle kinde...
RSG Kompas Potgooi 15 Februarie 2022
Patsy Marthinussen van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement gee nog wenke vir ouers oor hoe om hulle k...
RSG Kompas Potgooi 22 Februarie 2022
Immanuel Europa van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement praat oor die rol van ouers in die ondersteun...
RSG Kompas Potgooi 24 Februarie 2022
Prof. Jean Greyling van die Nelson Mandelabaai Universiteit vertel hoe leerders meer betrokke kan ra...
RSG Kompas Potgooi 1 Maart 2022
Michele Fortuin, ‘n vakadviseur vir Natuur- en Lewenswetenskappe, praat oor die belangrikheid van ...
RSG Kompas Potgooi 8 Maart 2022
Anina Lundie praat oor die vak, Skeppende Kunste, en die belangrikheid daarvan in ‘n kind se lewe....
RSG Kompas Potgooi 10 Maart 2022
Carmichelle Fransch praat oor Engels Eerste Addisonele Taal en hoe leerders blitsvinnig die struikel...
RSG Kompas Potgooi 15 Maart 2022
Wat is die belangrikheid van Lewensoriëntering vir leerders?
RSG Kompas Potgooi 22 Maart 2022
Dr. Marietha Terblanche van die Wes-Kaap Onderwysdepartement verduidelik hoe jy in Graad 4 tot 7 Sos...
RSG Kompas Potgooi 24 Maart 2022
Tina Viktor praat oor die vak, Lewensoriëntering, en die belangrikheid daarvan. Tonya Martin gesels...
RSG Kompas Potgooi 28 Maart 2022
Wickus Zerwick, ‘n drama-onderwyser, vertel hoe jy beter kan voorberei vir mondelinge eksamens, en...
RSG Kompas Potgooi 29 Maart 2022
Albertha van der Merwe van die Wes-Kaap Onderwysdepartement gee wenke vir ouers van kinders in grade...
RSG Kompas Potgooi 31 Maart 2022
Chrislynn Sias praat met Jonathan Arries oor die vak, geskiedenis. Juffrou Alicia Baartman vertel ho...
RSG Kompas Potgooi 5 April 2022
Elzette Brown van die Wes-Kaap Onderwysdepartement praat oor vervlegte leer, en hoe hierdie manier v...
RSG Kompas Potgooi 12 April 2022
Karen Woodward en Nunia Josephs van die Wes-Kaap Onderwysdepartement gee raad vir ouers van kinders ...