Search for eResources by keyword

RSG Kompas Potgooi

RSG Kompas Potgooi
2022

Hierdie insiggewende oudioreeks, wat allerlei opvoedkundige onderwerpe insluit, word deur die Wes-Kaap Onderwysdepartement ontwikkel en aangebied in samewerking met Radio Sonder Grense. Die reeks word op Dinsdae- en Woensdae-aande in die program, Kompas, uitgesaai.

Bron RSG Kompas