Biography of Marietjie Bal
Presenter for Mathematics

Marietjie Bal


About Marietjie Bal

Ek het grootgeraak op n plaas by Jongensfontein en het studeer by die Onderwyserskollege in die Paarl. Ek hou nou 33 jaar skool by Laerskool Vredenburg aan die Weskus waar ek dan ook die afgelope 25 jaar Departementshoof van die Grondslagfase is.

Ek het al in al die GSF grade skoolgehou, maar is die laaste 17 jaar n graad 3-juffrou. Wiskunde was nog altyd my gunsteling vak om te onderrig...en ek leer elke dag steeds iets nuut van hierdie lekker vak!


Marietjie Bal's Presentation

Click on the presentation below to read it and download it.


Vandag leer ons van breuke!

This presentation was used as part of the 2023 Foundation Phase Conference held from 3 - 4 October 2023.