Biography of Paula Storm
Presenter of Afrikaans Home Language

Paula Storm


About Paula Storm

Paula het haar opvoedkundige reis begin deur HOD Junior Primêre Onderwys te studeer aan die Paarl Onderwys Kollege.

Daarna het sy by die Universiteit van Stellenbosch gespesialiseer in Buitengewone Onderwys: Gehoorgestermdheid, gefokus op die ontwikkeling van ouditiewe persepsie en taal vir leerders met gehoorgestremdheid.

Met 34 jaar ondervinding in die onderwys, is Paula se passie steeds die ondersteuning van leerders met spesiale onderwys behoeftes meer spesifieke in die area van taalontwikkeling.

Na 9 jaar se diens by verskeie skole in die metro doen sy in 1999 aansoek vir ‘n bevorderings pos in die Weskus Onderwys Distrik.

Sederdien is sy werksaam as Senior Onderwys Spesialis vir Luister en Taal Dienste, en vir die afgelope 15 jaar vervul sy die rol as Leerondersteunings Koördineerder.

Tans neem sy waar as Hoof GLOO in die Weskus Onderwys Distrik.