Search for eResources by keyword

OR
search by choosing a grade and subject
Afrikaans
Afrikaans
As ek die begeerte mog waag, sou ek dit graag so wil hê dat die engel wat my kom haal huis toe, my daar bring met die verslag: "Ek het hom by sy werk gekry." ~ C.J. Langenhoven
Hier is 'n paar bronne, met die hand uitgesoek, om graad 12-leerders in Afrikaans te ondersteun. Ons glo in jou sukses!
Study Guides

2025 Gr. 12 Wenke vir Sukses
Graad 12-leerder van 2025. Hierdie boek is vir jou voorberei. Jy het jou finale studiejaar op skool ...

Bright Ideas Revision Booklets
The Bright Idea….getting exam ready Booklet will allow Gr 12 learners to prepare for the NSC exam ...

Cambridge Study & Master Support Pack
Cambridge University Press Africa is a proudly South African publisher – we are providing this mat...

Cape Winelands Education District Survival Kits for Gr. 12
Make use of this survival kit curated by the Cape Winelands District to get you ready for the grade ...

DBE Self-Study Guides for Grades 10 - 12
These booklets are developed as part of a series of booklets, with each booklet focussing only on on...

Learn Xtra
Watch Learn Xtra videos on YouTube that will assist you in preparation for exams.

Mind the Gap Study Guides
Innovative study guides showing the committed attempt by the DBE to assist Grade 12 candidates in (N...

SBA Exemplars
Assessment in the National Senior Certificate (NSC) comprises School-Based Assessment, Practical Ass...

Via Afrika Studiegids
Begin vroeg studeer vir jou eksamen! Hierdie studiegids is saamgestel om jou te help met jou finale ...
Afrikaans Eerste Addisionele Taal

2022 Gr. 12 Vakondersteuningsmateriaal Afrikaans EAT
Die volgende dokument bevat lyste van hoofkonsepte en inhoud geneem uit vakke wat jy moontlik in gra...

Afrikaans EAT Gr. 12 Hersiening 2019 Kortverhale en Gedigte
’n Hersieningsboek wat Graad 12 Afrikaans EAT-onderwysers en -leerders kan gebruik

Afrikaans EAT Gr. 12 Tutorgids K3_2020
Die Tutorgids met aanbevelings vir die gebruik van die Graad 12 EAT-Hersieningsboek van Kwartaal 3 w...

Afrikaans EAT Tutorgids Gr. 12 K2
’n Gids wat Graad 12 EAT-onderwysers kan gebruik wanneer hulle die hersieningsmateriaal met leerde...
Gr. 12 Afrikaans EAT Hersiening: Kortverhale en Gedigte
Hersieningsmateriaal wat vir die Gr 12 EAT-eksamenvoorbereiding van Kortverhale en Gedigte gebruik k...
Afrikaans Huistaal

2022 Gr. 12 Vakondersteuningsmateriaal Afrikaans HT
Die volgende dokument bevat lyste van hoofkonsepte en inhoud geneem uit vakke wat jy moontlik in gra...

Afrikaans HT Gr. 10, 11 en 12_Hersiening 2020_Taalstrukture
Hersieningsmateriaal en leerwerk oor Taalstrukture wat Graad 10, 11 en 12 Afrikaans HT-leerders kan ...

Afrikaans HT Gr. 12 Plakkaat Quiz oor Gedigte_2020
’n Plakkaat met skakels na aanlyntoetse oor die voorgeskrewe gedigte vir 2020 wat Gr 12 Afrikaans ...

Afrikaans HT Gr. 12 Tutorgids K3_2020
Die Tutorgids met aanbevelings vir die gebruik van die Graad 12 HT-Hersieningsboek van Kwartaal 3 wa...

Afrikaans HT Gr. 12 Wenke vir Tutor Hersiening K1 2023
Wenke vir die onderwyser of tutor wat die Graad 12 Afrikaans HT Hersiening vir Kwartaal 1_2023 gaan ...

Afrikaans HT Tutorgids Gr. 12 K2 2020
’n Gids wat Graad 12 Afrikaans HT-onderwysers kan gebruik wanneer hulle die Hersieningsmateriaal m...

DBO Gr. 10 -12 SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS
Hierdie self-studiegids poog om onderwysers en leerders deeglik oor die skryf van kreatiewe, langer ...

Gr 12 Afrikaans HT Hersiening 2017: Onderwêreld
Hersieningsmateriaal vir Graad 12 Afrikaans Huistaalleerders oor die roman Onderwêreld. Dit bevat ...

Gr 12 Afrikaans HT Hersieningsmateriaal K2 2025
Hersieningsmateriaal oor Taalstrukture en Gedigte wat Graad 12 HT-onderwysers en -leerders kan gebru...

Gr. 12 Afrikaans HT: Vang Vinnig Op!
Gebruik die VOORBEELD gids vir hersiening in graad 12 of skaf die volledige gids...

Graad 12 Afrikaans HT Hersiening 2018: Onderwêreld
’n Hersieningsbron oor die roman Onderwêreld wat Graad 12 Afrikaans Huistaalleerders vir eksamenv...

Graad 12 Afrikaans HT: Hersiening 2018 Leesbegrip en Taalstrukture
'n Hersieningsbron oor Leesbegrip en Taalstrukture vir Graad 12 Afrikaans Huistaalleerders

WKOD TUTORGIDS: Afrikaans HT
' 'n Hersieningsprogram word jaarliks vir die gr. 12 -leerders gedurende die herfsvakansie beplan. L...
Afrikaans Tweede Addisionele Taal

Afrikaans TAT Gr. 12 Tutorgids K3_2020
Die Tutorgids met aanbevelings vir die gebruik van die Graad 12 TAT-Hersieningsboek van Kwartaal 3 w...

Afrikaans TAT Tutorgids Gr. 12 K2 2020
’n Gids wat Graad 12 Afrikaans TAT-onderwysers kan gebruik wanneer hulle die Hersieningsmateriaal ...
Gr. 12 Afrikaans TAT Perdekrag Hersieningsoefening 2
'n Hersieningsoefening oor die eenbedryf Perdekrag wat vir Graad 12 Afrikaans Tweede Addisionele taa...
Gr. 12 Afrikaans TAT Perdekrag Hersieningsoefening 1
'n Hersieningsoefening oor die drama Perdekrag wat vir Graad 12 Tweede Addisionele Taal voorgeskryf ...
Do you have an educational app, video, ebook, course or eResource?
Contribute to the Western Cape Education Department's ePortal to make a difference.
Virtual Library
WCED ePortal Online Library