Search for eResources by keyword

OR
search by choosing a grade and subject
Afrikaans Huistaal vir Graad R fokus op Luister & Praat. Die taal word aangeleer deur middel van liedjies, rympies, prente en mondelinge besprekings. Daar is 'n spesifikie fokustyd vir Huistaal as deel van die daaglikse program vir Graad R.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir Graad 3 dien as versterking van Afrikaans Huistaal. Die klem is om 'n tweede taal aan te leer deur middel van liedjies, rympies en stories asook eenvoudige skryf aktiwiteite.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir Graad 2 dien as versterking van Afrikaans Huistaal. Die klem is om 'n tweede taal aan te leer deur middel van liedjies, rympies en stories asook eenvoudige skryf aktiwiteite.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir Graad 1 dien as aanvulling van Afrikaans Huistaal. Die klem is om 'n tweede taal aan te leer deur middel van liedjies, rympies en stories asook eenvoudige skryf aktiwiteite.
Pages

Do you have an educational app, video, ebook, course or eResource?
Contribute to the Western Cape Education Department's ePortal to make a difference.
Virtual Library
WCED ePortal Online Library